HOME | CLASSICS | Steve's BLOG | FINANCE | CUSTOMERS | CONTACT US | RACING
6 June 2010 - Fine Car Racing - Steve : 1977 VW Passat - Milanie : 1971 Alfa Romeo 1750 GTV

Dit was die LEKKERSTE dag van Killarney OOIT !!

Die eerste resies was te NICE, Daai Passat (No 32) met sy 1600 blok & 1800 crank het geloop asof hy BETAAL word, My keuse van bande was NIE goed NIE en die Passat het oor die hele BAAN gegly.... TE LEKKER !!
Access Auto Fine Car Racing

Steve : 1977 VW Passat, Truimph GT6
Milanie : 1971 Alfa Romeo 1750 GTV, 1988 Audi 500, 1981 Audi 100


Resies fotos van die lasste 2 jaar !!






..| Designed and hosted by Business Web Solutions |..